[DOWNLOAD] "Magersfontein, O Magersfontein! As Karnavaleske Roman" by Mike Prins " eBook PDF Kindle ePub Free

eBook details
- Title: Magersfontein, O Magersfontein! As Karnavaleske Roman
- Author : Mike Prins
- Release Date : January 01, 2010
- Genre: Language Arts & Disciplines,Books,Professional & Technical,Education,
- Pages : * pages
- Size : 84 KB
Description
Opsomming Die doel van hierdie studie is om aan te toon dat Etienne Leroux se roman Magersfontein, O Magersfontein! (1976) as 'n karnavaleske werk bestempel kan word. Die begrip "karnavalesk" word gebruik in die betekenis waarin Mikhail Bakhtin dit aanwend in sy Rabelais and His World (1984), waarin hy ondersoek doen na die populere humor en die volkskultuur gedurende die Middeleeue en die Renaissance, soos uitgebeeld in die romans van Francois Rabelais. Daar sal op die volgende aspekte van die betrokke kultuur-historiese fenomeen, soos dit deur Bakhtin in die werk van Rabelais uitgewys en in Leroux se roman neerslag vind, gefokus word: (a) Die perspektief op die geskiedenis, (b) die opheffing van hierargie en gesag en van die dogmatiese, asook (c) van aanvaarde taalgebruik, (d) die fokus op liggaamlikheid, (e) lag en die komiese as vorm van waarheid en bevryding, (f) hergeboorte, (g) die oorskryding van die grense tussen spel en tewe en (h) die oordrag van die ruimtelik-vertikale na die histories-horisontale.